Tuesday 24 June 2014

Die Vyand binne die Kerk





Dié boodskap is daarop gerig om gelowiges op hulle hoede te maak vir die oudste versoeking, waarmee die vyand (satan, die duiwel) die mensdom verlei het. Dit vorm die basis van enige louheid en afvalligheid van gelowiges, wat ongelowiges ook gebruik, waarmee hul hulself regverdig om nie die Here te dien nie. Die kern skrifgedeelte om dit te verduidelik, is opgeteken in Joh. 8.

Dit is ook hierdie versoeking, wat verdeeldheid binne die liggaam van Christus veroorsaak rondom elementêre leerstellings. Indien daar nie erns werk hiervan gemaak gaan word nie, kan dit katastrofiese gevolge inhou vir elke gelowige.

Hierdie boodskap is die begin van die gesprek en vanuit dit, kan alle oortuigings en leerstelling onder die soeklig geplaas word om sodoende onenigheid uit die weg te ruim.

Ek moedig u aan om die hele boodskap te kyk, aangesien dit as 'n geheel verstaan moet word en is dit moeilik om net sekere gedeeltes uit te lig.


Vir enige vrae en navrae:
E-pos: stanleyfranks3@gmail.com
Facebook: Stanley Franks



No comments:

Post a Comment